Ek werk vanmore, Nicole’tjie. Dikbek, maar ek is hier.
Al klaar die statistieke en maandverslag kakkies gedoen. Sommer iemand gehuur vir 2 ure om gou buite te vee en papiere op te tel. Voorportaal uit te vee. Ek kan nie werk as dit so vuil is nie. Skoonmaker nou al n maand met verlof.
nicole
1 year ago
sjoe! Is dit ook warm by julle?
Kan jy nog vir Xram onthou? Leon het gepos dat Xram se vrou nog net 15 daĆ« oor het om lewe. Kanker. Ons los almal ‘n boodskap vir hom op die pos van Leon want Xram is nie meer op Fb nie. Hy is ‘n ou Bosparra.
daisyblom
1 year ago
Ek is jammer om dit te hoor. Innige simpatie en meegevoel.
more Die bos is leeg Maar more muise

cheers julle