Groet
MMMmm lekker pap en Sheba en boerewors dankie
Legio het ek ooit vir jou vertel dat Gattie ouma is? Mooi seuntjie, en sy speel baie pop.
Haai nee jy het nie,
Baie geluk Gatties
more more
julle ons het al vir 2 dae not stop heerlike reen en dis sommer pure winter, vandag maar 11 grade, eergister nog 36 grade gewees.
lekker pap en sous
Ja Legio dit is ‘n seuntjie.