Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 29, 2019 at 8:55 vm
    Groet
  • nicole November 29, 2019 at 9:49 vm
    Hallo Legio. Top of the morning to you.
    Het ek al genoem dat adresse wat jy gegee het vir die palmbome sĂȘ hulle koop geene nie. Gister ene by gumtree gesien R15 000. So ek gaan ook in gumtree sit met 1ooo goedkoper
    • Legio November 29, 2019 at 12:50 nm
      Onthou net dat daai mense nog onkostes moet aangaan om dit te kom uithaal.
      Hulle moet n trok huur / bring vir vervoer.
      Hoe gaan hulle dit van agter die jaart tot voor kry?
      Jy kan dit nie dra nie jy het n hyskraan nodig om dit te lig.
      Hoe naby aan die swembad is dit? As dit te na aan die swembad is kan hulle dit nie uithaal vir replant nie, want hulle moet n groot gat om die boom grawe om so veel moontlike wortels te behou.

      Voorspoed.

  • nicole November 29, 2019 at 10:26 vm
    nou toe rooflesers kom wys julle snoetjes?!
  • Legio November 29, 2019 at 2:43 nm
    Cheers
  • nicole November 29, 2019 at 3:11 nm
    cheers Legio, Ja sal oppas