Groet ook Legio. Jy is daarom elke dag op jou pos. Getroue Bosmuis.
Legio
1 year ago
Ja well Nicole, ek wonder maar waar die ander heen is.
Vir mense wat vreeslik “addicted” was is hulle nou super skaars.
Sela
ella
1 year ago
mORE GEVREEKIES
Niks nuus hier, behalwe lat ons ons gaaie afwerk voor ons kantoor sluit oor 3.5 weke
Jippieeee!
daisyblom
1 year ago
Die addicts verwens koerierdrywers en hul kettinggroep.
Ek gaan more met verlof. Maar ek bly by die huis. Gaan wel krismis weg. Gee vandag my vriendin se kar terug. Sal iemand bel en lift bedel as ek wil dorp toe. Of soos met my nekoperasie se tyd by die hek gaan staan en die eerste een stop wat verby ry.
Ek begin weer 9de werk.
ella
1 year ago
hahahahaaa Daisy, hoe ver issit om dorp toe te stap?? En waar gaan jy krismis heen?
Ons gaan tyd saam familie spandeer by Zebula
daisyblom
1 year ago
Na Boetjan toe.
En ek stap nie. Maar dit sou seker sou 1km wees.
Dit is makliker om by die hek te staan en iemand uit die buurt te stop. Het dit al baie gedoen.
Of my hardewarevriendin te bel en te se sy moet haar bakkie stuur.
ella
1 year ago
Okay, dis hoe ver ek van die kantoor af woon. En ek stap baie as die firmakar nog nie hier is nie. Dis ‘n lekker stappie vir so vinnige workout.
jy ook lekker by familie. Deesdae is dit vir my nogals belangrik om die siblings gereeld te sien.
Legio
1 year ago
Ok ek bly so 30km van die werk af, so stap vir my is uit
Groet

Cheers