Gaan betaal ek vanoggend my munisipale rekening… liewe loven… dit is meer as 2x die gewone tariewe. In die vervolg neem ek my eie lesings en gaan my buurman vra om my rekening daarvolgens uit te werk. Duidelik gaan ek nie vir hul onbevoegdheid betaal nie.
Groet
En Prost

dan sny hulle jou af