Groet
yoehoe ek goet ook!
denk nie daar gaan veel gedoen word vandaag nie, die weer is dan so lekker. Dit is nou vir my ‘n pragtige lentedag in die mooiste Kaap.
More gevreekies
Hoekom gesels Gatties nie meer met ons nie? Ek mis haar regtig!
Gatties is seker maar Gatvol
Asgat, Jannas, en vele ander het tou opgegooi .