Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 6, 2019 at 6:20 vm
    Groet
  • daisyblom November 6, 2019 at 8:33 vm
    Dit lyk soos krismis.
    More julle.

    Ons het gistermiddag baie stof, donderweer en 2mm reen gehad.

  • Legio November 6, 2019 at 9:19 vm
    Dit begin al voel soos kersfees

    Môre Daisy

    Ons het vandag niks stof nie, niks donderweer nie, maar wel heerlike welkome reën

  • daisyblom November 6, 2019 at 9:31 vm
    Ek is sommer jaloers op die lieflike reen.
  • Legio November 6, 2019 at 9:36 vm
    Ek weet Daisy, sou nice wees as ons van die reën Karoo, Noord Kaap en Vrystaat toe kon stuur. Daar is plekke in ons land wat sleg lyk met die droogte. Dit breek my hart.
  • daisyblom November 6, 2019 at 9:51 vm
    Ek vertrou steeds die groot reen is naby. Al reen dit nie kontant nie.
  • nicole November 6, 2019 at 9:53 vm
    more julle
    Hierdie vleis lyk heerlik!
  • nicole November 6, 2019 at 11:21 vm
    Daisy vra beetjie aan jou ryke vriendin of sy dalk nie ‘n Baby Grand wil koop nie.??
  • daisyblom November 6, 2019 at 12:32 nm
    Wat is n baby grand?
  • daisyblom November 6, 2019 at 12:33 nm
    Soos in n klavier?
    Nope.