Gaan ondertoe



Comments
  • Legio November 4, 2019 at 6:00 vm
    Groet
  • daisyblom November 4, 2019 at 9:24 vm
    En Faf laat n onderbroek mooi sit. Almal se rugbykoors nou al verby?
  • nicole November 4, 2019 at 10:05 vm
    more julle.
  • nicole November 4, 2019 at 10:06 vm
    ONS HET GEWIN!!!
  • Legio November 4, 2019 at 11:58 vm
    Nee Daisy ek dink die koors gaan nog vir n wyle in almal se harte wees.
  • Legio November 4, 2019 at 12:00 nm
    Dis net die All Black supporters en Johan De Jonge wat tjoep stil is.
  • Dolla November 4, 2019 at 12:07 nm
    Hi Legio 😘 Wie is JohanDe Jonge ? 😊
  • Legio November 4, 2019 at 12:08 nm
    Gaan kyk hier Dolla

    https://www.youtube.com/watch?v=i8uJ2_oJeXo

    Daar is baie ander opvolg videos

  • Dolla November 4, 2019 at 12:20 nm
    Goeie aarde ! Wat ń drol ! Foktog! Wonner wat sê hy NOU ? 😂😂
  • Legio November 4, 2019 at 12:32 nm
    Jy moet maar google dolla

    ek het vanoggend een gesien waat hy amper n aar bars whahaha

  • millie November 4, 2019 at 12:38 nm
    eish my hart bars uit sy nate van trots! hierdie ou voel nou seker soos ‘n doos – hy is doodstil die asshole
  • Legio November 4, 2019 at 1:47 nm
    As julle Johan De Jonge google en dan click op videos is daar n swetterjoel videos van homself en ander wat hom namaak.

    Dis vrek snaaks

  • Legio November 4, 2019 at 1:48 nm
    Daar is ook voice overs