Groet
More Legio en gevreekies
Legio, bevestig asb vir my dat AARTO se demerit system nog nie in werking gestel is nie asb?
Lyk soos 01/04/2020 maar daar was ook n pilot project, nie seker waar nie.
https://www.moneyweb.co.za/news/south-africa/aarto-announcement-expected-this-week/
https://www.thesouthafrican.com/lifestyle/aarto-demerit-system-how-many-points-banned-avoid/
okay, dankie Legio. laat ek maar hoop dis eers volgende jaar 🙄
jip, die pilot was in Jhb en Pretoria . eeeeeek
More julle
More Nicole, hoop dit gaan goed innie kaap?
my kollega is oorlede, baba van 5 maande oud
Jammer om te hoor Millie
ello Ellakie is OK. ek is bang vir al die komende feesvieringe!
is erg Millie …