Groet
Jip, Legio. Ek het n [email protected] geval. 🙄
more julle Jy is seker vol blou kolle Daisy. Gelukkig kon jy self regkom, ek het ‘n sterk man nodig. lol
Mens sukkel maar tot jy weer regkom, nicoletjie.
Dit is stiller as stil vandag in hierdie bib. Geen gebruikers nie. 6 boeke uit vir die hele oggend.
Almal wag seker vir Sondag aand se TRACKERS
*sad* ek kan nie kyk nie. Geen M.net nie