Gaan ondertoe



5 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
1 year ago

Groet

daisyblom
daisyblom
1 year ago

@ Legio
Drink n pilletjie, se jy op gister se post?
Ek was laas maandag apteek toe. Daai pille is alles ini drein af. Maandagnag was uit die hel uit. Rondom middernag is ek weer oppad badkamer toe. Muhr ek neer in my gang. My kop teen muur gestamp, my heup, my knie. Eina.
Is toe maar dr toe. R1 200 later. Maar duur pynpille later. En R400 vir 4 naarpille. Goodness me!!!
En die hele dorp skittery nog steeds.

millie
millie
1 year ago

more more

ai daisy so gekakkery is nooit lekker nie
ek het nie nuus nie, dit lyk darem of ons vandag gaan reen kry, die ergste wind het gister hier gewaai
ek weet nog steeds nie of my kollega brein skade het nie, hulle kry hom nie om te respond nie

daisyblom
daisyblom
1 year ago

Ag ek is jammer, Millie. Die tyd wat n mens so moet wag vir n prognose… sielsuitmergelend. En die hospitale is so uit verhouding uit duur.

Legio
Legio
1 year ago

So Daisy jy het n [email protected] hou geval?

Sorry en sterkte Millie hoop hy is gou beter.