Groet
Sondag aand 20:00 begin Deon Meyer se mini reeks TRACKER op MNet
more Legio. Dit is nou jammer ek het geen Mnet meer
hoe was julle naweek? Gister seker die bokke se oorwinning gevier? Het nie kan kyk nie maar blykbaar het hulle baie foute gemaak? Is dit so?
Ja wat Nicole foute is daar maar gemaak, maar ten minste kan hulle nou daaraan werk.
Ek is / was eintlik vrot van die verkoue, sit steeds daarmeƫ.
aie Legio, ek hoop jy raak gou beter.
cheers
Ek het eintlik gehoop dit het gisteraand al begin, Legio. Almal in ons dorp het die groot appelkoosmaag.
Spuitpoep is n onaangename storie, drink maar die nodige pilletjie daarvoor.
Cheers
Groet
Sondag aand 20:00 begin Deon Meyer se mini reeks TRACKER op MNet
more Legio. Dit is nou jammer ek het geen Mnet meer
hoe was julle naweek? Gister seker die bokke se oorwinning gevier? Het nie kan kyk nie maar blykbaar het hulle baie foute gemaak? Is dit so?
Ja wat Nicole foute is daar maar gemaak, maar ten minste kan hulle nou daaraan werk.
Ek is / was eintlik vrot van die verkoue, sit steeds daarmeƫ.
aie Legio, ek hoop jy raak gou beter.
cheers
Ek het eintlik gehoop dit het gisteraand al begin, Legio.
Almal in ons dorp het die groot appelkoosmaag.