Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 18, 2019 at 6:06 vm
    Groet
  • Legio September 18, 2019 at 7:13 vm
    Butter Chicken

    • 8-10 pc Chicken Fillets (in blokkies gesny) in little lemon juice for ±4hours
    (Maar jy hoef dit nie te laat lê as jy haastig is nie)

    Meng die onderstaande in n bietjie asyn (Mengsel 1)
    • 4tsp Mild Curry Spice
    • 1 heaped tsp Tumeric
    • 1tsp Leaf Masalha
    • 1 heaped tsp Jeera
    • ¼ cup sugar
    • Small tin of tomato past

    Smelt die botter in die pot
    • ¼ block real butter

    Voeg al die bestandele in die pot saam met die hoender en verhit
    • 2x 250ml sour cream mixed in a little water (Net om dit creamy te maak)
    • 3tsp ginger
    • 1tsp garlic
    • 8 cardamon seeds (crushed)

    Voeg nou mengsel 1 by en laat prut. Hoe langer dit prut hoe beter is dit.
    Maak genoeg vir die volgende dag want dan is dit nog lekkerder.

    Wat jy ook kan doen is om die hoender met n vurk te pluis wanneer dit gaar is dan laat prut jy dit verder. Ek verkies dit einlik so.

  • daisyblom September 18, 2019 at 8:42 vm
    Dankie Legio. Dit is rerig lekker en ek het die moeite gedoen.om al die vreemde speserye te gaan koop en dit gemaak. Was rerig dikbek toe ek nie die resep kon kry nie.
  • ella September 18, 2019 at 10:31 vm
    More gevreekies

    njammies vir hierdie hoener!
    Daisy maak asb genoeg daarvan, dan maak ek my kind ‘n ompad ry en dan stop ons Vrydagaand by jou vir aandete :) :) :) :+1:

  • nicole September 18, 2019 at 11:42 vm
    more allemaal. Dit lyk lekker om daarom 2 gesiggies te sien. Ek is laat mea culpa! Maar grote probleme mos oplossing kry. Nou ja hoe gaan dit met jelle?
  • ella September 18, 2019 at 12:40 nm
    More Nicole, ekt geen klagtes nie, ek gaan vrydag biekie noord-kaap toe. Maarit lyk nie of Daisy ons gaan kos gee Vrydagaand nie, ons sal maar garage paais en tjips koop :( :(
  • nicole September 18, 2019 at 1:45 nm
    mooi so Ellakie.