Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 3, 2019 at 5:52 vm
    Groet
  • nicole September 3, 2019 at 11:52 vm
    groet. oops is amper middag. Legio hierdie hoender lyk verbrand..
    Dit is Steven se verjaardag vandaag. Steven Terblanche. Dalk moet ons hom vra om bietjie te kom gesels. Miskien kom almal dan uit hulle skuilplekke gekruip.
  • Plaaspad September 3, 2019 at 1:25 nm
    Hi Legio

    Hoe gaan dit?

  • daisyblom September 3, 2019 at 3:23 nm
    Dis daai aaklige pyrex bak wat die hoender laat verbrand het.
  • Dolla September 3, 2019 at 4:42 nm
    Oepsie! Daars ń drol innie drinkwater ! 😂