Groet
more more
Môre HILDA !!!
Hoezit ???
groet ook. brrrrr is koud….maar ek kla nie , want nog ‘n rukkie dan gaan ek rerig kla oor die warmte, soos hulle in Belgie doen.
Môre Antie Nicole
Gedorie Millie, hoeveel kollegas nou al?
ok dankie legio was verlede week bietjie weg gisteraand is een van die mans by my werk oorlede ek is moeg emosioneel gedreineer
Hi julle
Hoe gaan dit met almal hier? Word die blog geboikot? Tragi-komies – die rooflesers lees vir seker maar lewer nie kommentaar nie?
legio
Dis nou 5 persone in 4 jaar 😥
die persoon was op die orgaanskenkingslys, maar helaas, sy tyd het uitgeloop
Yes yes Plaaspad
Ai dis sad Millie
Cheers
Groet
more more
Môre HILDA !!!
Hoezit ???
groet ook.
brrrrr is koud….maar ek kla nie , want nog ‘n rukkie dan gaan ek rerig kla oor die warmte, soos hulle in Belgie doen.
Môre Antie Nicole
Gedorie Millie, hoeveel kollegas nou al?
ok dankie legio
was verlede week bietjie weg
gisteraand is een van die mans by my werk oorlede
ek is moeg
emosioneel gedreineer