Gaan ondertoe



Comments
  • nicole Augustus 16, 2019 at 9:48 vm
    Ek groet al die spoke wat hier dalk rond dwaal.
  • nicole Augustus 16, 2019 at 10:03 vm
    maar wat gaan aan? kom niemand meer in die bos speel nie?
  • ella Augustus 16, 2019 at 10:04 vm
    More Nicole en ander gevreekies.

    Dis maar stil hier, het die vark hom dalk opgeruk vir iemand? LOLOL

  • nicole Augustus 16, 2019 at 10:18 vm
    knuffel Ellakie ek weet nie maar hier gaan nie aie aan nie/ Selfs Gattie is M.I.A.
    en legio was altyd eerste wat die bos oopgesluit het. Nou moes oor die heing klim om in te kom
  • ella Augustus 16, 2019 at 10:32 vm
    hahahahahaaa, ja jinne wat kon van Gattie geword het? Sien jy haar nie meer nie?
  • nicole Augustus 16, 2019 at 10:57 vm
    O jawel! Ons was onlangs nog uit vir lunch. Ons doen dit gereeld.
  • ella Augustus 16, 2019 at 11:00 vm
    Spreek haar aan Nicole! lol