Groet
more more
daai broodjie lyk omtrent so onsmaaklik soos sommige gluten vrye kos wat ek moet eet, ek bedoel droog
Groet ekke Ek denk net hierdie broodjie lyk lekker daar is skyfie vleisbroodje en camembert tusse. njammies
Rottie het jy lekker verjaar? anycase ek is siek siek my ribbe is seer van die hoes en proes