Ek het ‘n klomp kerse aangesteek en lig en lees gedurende die loadshedding.
Die kerse het begin lek en die kaarsvet het van die bord op die tafeltjie (antiek) geloop in strieme en dan op die houte vloer.. Lekker job vir Nicola vanmiddag.
Toe die ligte aangaan het ek verder gelees, Jane Smiley “Golden Age” is ‘n vervolg van ‘n “a thousand acres” baie mooi, so ek weet nie wanneer ek opgehou het Nou is ek moe
Groet
CHEERS
groet
is dit vrydag sindroom?