ja dankie Winson Ek het jou geping. Ek voel jammer vir die seun. Hy en sy sussie is weeskinders en hulle bly by hulle Oom. Maar die oom is baie kwaai die seun het 6 maande gewerk by ‘n werkswinkel en na 6 maande weer geretrenched om die werk minder geword het. Nou het die oom hom 2 weken gegee om job te vind. anders moet hy uit. Die kind loop al vir ‘n maand werk soek. Maar kry niks. Hy is baie goed met sy hande en hy is baie lief vir tuinmaak, alles wat hy plant groei welig. so ek het kop begin krap om hom te help. Ek hoop ek kry dit reg. Het hom nou na 2 landscaping plekke gestuur. Dalk kan hy werk kry wat hy baie lief vir is. tuin
Sy sussie is by Westcliff HS.
Groet
Mouse Melon of Cucamelon
Jy gaan maar alleen moet brekfis eet.
More Wondernet.
waar groei hier die ding en hoe smaak dit? en waar jy dit?
More Legio en Daisy
Groei in Namibia en proe soos n komkommer met n effense suur smakie
Môre Daisy
Môre Nicole
Nicole, het julle reggekom met die gedig vir Cola, ek het bietjie blank geslaan
Hi Nicole. mailed you back