Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Augustus 5, 2019 at 6:29 vm
    Groet
  • daisyblom Augustus 5, 2019 at 9:38 vm
    More julle.
  • nicole Augustus 5, 2019 at 9:50 vm
    more julle ook
  • nicole Augustus 5, 2019 at 9:53 vm
    wind reen en bibber koud maar ek kla nie. Is net dankbaar vir al die water. Net so’n beetjie kla??? my hande en voete is nog baie seer. Maar dan is ek geseen want in tegendeel met baie van ons landgenotr kan ek warm klere aantrek en onder die duvet kruip saam met my katte en honde.
  • Legio Augustus 5, 2019 at 12:06 nm
    Môre Nicole, Daisy en al die liewe rooflesers. Mag julle almal n welgeluksalige dag hê.
  • millie Augustus 5, 2019 at 12:42 nm
    hi legio

    ek was darem so ver as die rotse, moerse wind gewaai

  • Legio Augustus 5, 2019 at 12:49 nm
    Goeie môre Millie.

    Watter rotse Millie?

  • millie Augustus 5, 2019 at 12:49 nm
    Jbay, jou mos gese ek gaan ooskaap toe
  • Legio Augustus 5, 2019 at 12:50 nm
    O ja dis reg want ons is mos in die Wes – Kaap lololol
  • Legio Augustus 5, 2019 at 2:48 nm
    Cheers