Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Augustus 1, 2019 at 5:40 vm
    Groet
  • nicole Augustus 1, 2019 at 9:19 vm
    groet Legio! Ek sin toe dat Ling a Ling saam was J’burg toe. Is sy al terug? en Het NL goed oor die watwer aangekom?
  • Legio Augustus 1, 2019 at 10:30 vm
    Jip en jip

    NL Veilig anderkant en LL reeds gister aan terug in die Kaap

  • ella Augustus 1, 2019 at 3:19 nm
    Jô, vandag en gister se vis lyk njammies. Ek vermoed ek weet nou wat op die spyskaart is vanaand.
    Is die vark nou so besig met popspeel dat hy nie meer tyd het vir enige iets anders nie of het almal nou wragtig geawol? :roll: