Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 31, 2019 at 7:52 vm
    Groet. Vanaf foon
  • Chopper Julie 31, 2019 at 7:59 vm
    Daai error wat jy gekry het was maar net ‘n trap vir spambots om hulle tyd te mors, het die filter verstel.
  • Chopper Julie 31, 2019 at 8:08 vm
    Ek wonder nou hoeveel ander het dit dalk ook gekry… het dit maar afgesit vir nou.
  • Legio Julie 31, 2019 at 8:54 vm
    Yes dit werk nou weer
  • nicole Julie 31, 2019 at 9:06 vm
    hallo hallo en toe Legio het N.L. goed vertrek vanoggend? Hoop julle was veilig toe dit so begin reen het.
  • Legio Julie 31, 2019 at 9:21 vm
    Ja dankie Nicole hulle is fine,
  • nicole Julie 31, 2019 at 9:42 vm
    Ling a Ling in trane? shame. Julle kan so trots wees op daai meisiekind ♥
  • ella Julie 31, 2019 at 12:44 nm
    More gevreekies

    Ja Chopper, ekt daai boodskap al laaaaankal gekry, seker 2 of 3 weke? Anyway :roll:
    dis nou reg :)

  • nicole Julie 31, 2019 at 2:01 nm
    niks boodskap gekry nie!