Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Julie 29, 2019 at 6:15 vm
    Groet
  • nicole Julie 29, 2019 at 9:32 vm
    ook gegroet. ons het weer reen wat kom!!!! Die lente sal wonderlik wees met al sy blomme
  • nicole Julie 29, 2019 at 11:11 vm
    Nousch het op haar stuitjie geval (coccyx) en is baie seer
  • millie Julie 29, 2019 at 11:56 vm
    hallo julle

    my perskeboom bot al

  • Legio Julie 29, 2019 at 2:45 nm
    Ek wil net sĂȘ, ek het op my skouer geval. Busted en baie seer, word deur die chiropractor verrineweer.

    Dis al …………………….. sela

  • Legio Julie 29, 2019 at 2:46 nm
    Cheers
  • nicole Julie 29, 2019 at 6:01 nm
    cheers