Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Maart 14, 2019 at 5:41 vm
    Groet
  • Legio Maart 14, 2019 at 5:45 vm
    Millie ek love ook die boston terrier

  • Gatvol Maart 14, 2019 at 7:11 vm
    More almal
    Sterkte vir vandag Millie
    Ons dink aan jou
  • daisyblom Maart 14, 2019 at 10:04 vm
    Al iets gehoor, Millie?
  • nicole Maart 14, 2019 at 10:33 vm
    more julle

    my been gaan gedoen word nou

    • Legio Maart 14, 2019 at 10:34 vm
      Môre Nicole en sterkte
  • millie Maart 14, 2019 at 10:42 vm
    more more

    ja hulle is net so oulik legio

    dankie gatties, die verhoor is 1 uur…..

    • Legio Maart 14, 2019 at 11:13 vm
      Hi Millie

      Het jy jou mooi opgedolly vir die verhoor?

      Jy moet onthou om mooi te : Ja Joehonnir en Nee Joehonnir

  • Gatvol Maart 14, 2019 at 11:27 vm
    Nicole wat gaan jy met jou been doen?
    • Legio Maart 14, 2019 at 11:37 vm
      Sy gaan seker haar bene laat wax
  • Legio Maart 14, 2019 at 12:55 nm
    Bietjie pissed-off vandag.

    Maar ja môre sal dit beter gaan

    FOKKERS

  • nicole Maart 14, 2019 at 12:57 nm
    hoekom is jy kwaad Legio????
  • nicole Maart 14, 2019 at 1:30 nm
    weer loadshedding!! potvervierjandubbeltjes
  • millie Maart 14, 2019 at 2:44 nm
    gewen! nou gaan ek drink
  • daisyblom Maart 14, 2019 at 2:58 nm
    Kollegas… Ons het almal sulke goed.

    Jy verdien n paar doppe, millie

  • daisyblom Maart 14, 2019 at 2:59 nm
    En die drywer n troosdop wat ssma maar kan koop
  • millie Maart 14, 2019 at 3:03 nm
    ek gaan beslis vanaand dit vier blom