Ek het gelees van die reën. Ons almal is verheug wanneer dit reën – kan die boere nog mielies plant? Jy het dokters besoek? Hoe gaan dit regtig met jou?
Legio
1 year ago
Môre môre
♫♪ Ek lewe ♪♫
nicole
1 year ago
Middag
♪♪ Ek lewe ook♪
daisyblom
1 year ago
Nee, Plaaspad. Te laat vir mielies.
Jy moet nou besluit of jy my like of nie. Een dag byt jy my kop af en die ander dag is jy besorg?
nicole
1 year ago
agter my seun se Granny flat het ‘n dik tak van boom afgeval. en 2 van die omheinigmuur af geval. Nou moet dit dadelyk gerepareer word. anders gaan die bure se honde my July en Susy beet kry. Want daar is ‘n haat verhouding tussen hulle en die bure se honde. aie is nou net February en daar begin die onkostes.
daisyblom
1 year ago
Gatvol is skaars deesdae?
Ai Nicole, dek jou versekering dit nie?
Ek het sopas die aakligste lunch ooit gehad. Niks saamgebring nie, toe gaan koop ek n garagepie. Maar die blerrie ding se vleisies was nog gevries. So honger, ek het die hele ding opgevreet. Honger bly die beste kok.
daisyblom
1 year ago
Hier is vanoggend een muhrige ouma hier by die bib uit.
Haar seun is geskei en kleinkind se hy het n taak. Sy reken die “ma is nie beskikbaar” om sulke goed te doen nie, sy sal help. Nou vra sy vir n boek OOR DIE OU TYD EN DIE MODERNE TYD. Die tannie is verby 70…
Nou doen ek die reference interview… watter graad is die kind, wat spesifiek se die opdrag, is dit plakkaat of mondeling, teks of fotos, musiek of tegnologie…watter era is nou OU TYD en wat is MODERNE TYD. En die tannie raak verbouereerd. Sy se sy het nie gedink dit is so ingewikkeld nie.
Nou hoe gaan ons die boeke by die kind kry, tannie? Sy sal fotostate maak en stuur Pretoria toe. Email links, tannie.
Nou is sy baie vies hier weg… ek is die drol ini drinkwater…vir een of ander rede…
nicole
1 year ago
ag shame Outyds is seker alles wat voor die jaar 2000 gebeur het (in die kinders se opinie dan)
nicole
1 year ago
die wereld het regtig nie verbeter nie met al die selfone endie ander goeters.
Dit sou lekker gewees het as Kapitein nog op see was, maar wie kan nou nog ‘n hele box met brieven wys van hom aan my en ik na hom. Ek het rukkie terug allemaal begin lees. dit was mooi. Dees dae is daar geen briewe nie meer nie
More julle. Lekker gereen by ons laas week.
Hi Daisy
Ek het gelees van die reën. Ons almal is verheug wanneer dit reën – kan die boere nog mielies plant? Jy het dokters besoek? Hoe gaan dit regtig met jou?
Môre môre
♫♪ Ek lewe ♪♫
Middag
♪♪ Ek lewe ook♪
Nee, Plaaspad. Te laat vir mielies.
Jy moet nou besluit of jy my like of nie. Een dag byt jy my kop af en die ander dag is jy besorg?
agter my seun se Granny flat het ‘n dik tak van boom afgeval. en 2 van die omheinigmuur af geval. Nou moet dit dadelyk gerepareer word. anders gaan die bure se honde my July en Susy beet kry. Want daar is ‘n haat verhouding tussen hulle en die bure se honde. aie is nou net February en daar begin die onkostes.
Gatvol is skaars deesdae?
Ai Nicole, dek jou versekering dit nie?
kan ik dit by die versekering vra??
Hallo
Ons hou die blink kant bo
Dis al
En waar is Enkel ???
Die enkel is nog wakker
🙁
Gee hom n drukkie
nog altyd? ons moet uitkyk vir ‘n koel dag dat ons kan gaan lunch. As dit so warm is het ek my suurstof nodig die laatste tyd.
Wanneer sien ons nou n foto van die bederfgatjie?
Liewe Daisy
Jou keuse of jy op my vraag wil reageer. Tsk, like of nie like nie, is so onvolwasse. Jammer as jy my verkeerd opsom.
Dis ook jou keuse of jy jou soms soos n giftepel gedra of nie.
Maar die onstabiliteit werk nie vir my nie.
Maak op jou mind.
Daisy
Dit is belaglik dat jy jouself vir my vererg wanneer ek my mening gee oor jou vriende. Lees: Bridges en Hofmeyr.
Hoe sal jy aangaan as jy moet weet – Malema se vrou is ‘n kennis van ons?
Deur na onstabiel te verwys – look who’s talking. Nou gaan jy jou weer vererg oor die aanname.
gattie wys my jou puppy seblief! Het jy my email oor die haat spraak gelees
ek het dit mos vir jou ge e-pos
My email is nie so lekker nie
Ek het seker n jaar laas iets van jou gekry
Daar is ook niks in spam nie
Dit lê seker nog in die antie se OUTBOX
Halie ha sy kan nie haar Puppie hier post nie

middag