Lunch

By   Junie 26, 2020


COVID-19 South African coronavirus news and information: 

www.sacoronavirus.co.za


Gaan ondertoe



Comments
  • Legio Junie 26, 2020 at 12:53 nm
    Groet
  • nicole Junie 26, 2020 at 2:44 nm
    Dit is baie min kos Legio! Jy het seker al lekker geeºt? Ek gaan nou kombuis toe om my stew te begin.. Het gedenk daar gaan meer reº wees.

    Cola en Nousch is weer hospitaal toe. Cola het 3 daë gelede gesê sy het geval en haar rug is seer. Gister dieselfde. Vandag dieselde sy wil wil wil hospitaal toe. Ik vermoed is die aandag van almal dat sy soek. Maar dan het 2x agtermekaar gekla en gekla en daar was iets mis. Maar om na 12 weken weer iets te hê, mense gaan begin wonder. As sy iets het dan vind ek moet hulle ‘n volledige ondersoek doen om uit vind wat kan dit alles wees. Ek is net bekommert.

  • Legio Junie 26, 2020 at 3:34 nm
    Hi Nicole ek maak kerrie vanaand
  • nicole Junie 26, 2020 at 5:09 nm
    lekker my stew staan op en pruttel. Nousch hulle was by hospital maar Cola het toe nie wil ingaan nie. So hulle weer by thuis. aie aie aie. Hoekom is alles soveel moeiliker as vroër!? Ek wens pa en ma wou hulle verantwoordilkheid opgeneem het. Het ek al vertel dat ma weer ‘n anner “vriend” het? En haar oudste dochter (17) is swanger boyfriend is 25.
    Gellukig is die pa meer standvastig. Cerika gaan huis koop naby Paarl school in Brackenfell en dan denk hulle om Cola permanent by hulle te hê. Hoe dit gaan werk as hulle altwee op toer is ?? Maar is daarom iets om na uit te sien.