Dolla
2 days ago
Hi julle! Kom ons doen iets lekker…. Daar was so baie hoogte en laepunte oor die jare in die muis en luisnes! Lag dinge en selfs hartseer dinge 😄 Favourite luise en muise….. my favourites was Gatvol en Gigi! 😂O ja.. .en Dellie was sinoniem met “luiswees” So baie oulike mense “ontmoet”! Laat hoor van julle….daar is BAIE stories…….. Mooi bly….en….fôk die virus!!! 😷😅😘
Groet.
Hi Tannie Dolla, dit sal great wees as almal n storie sal deel van 2020.
Maar ek glo nie dit gaan gebeer nie.
Kan maar net probeer 😢
Hi Legio
Hoe gaan dit?
Hi Plaaspad, dit gaan goed, ek kan nie regtig kla nie
En by julle?
Baie goed, dankie!
Hi Legio! 😘 Kan jy dalk my Vrydag boodskappie na vandag se datum, skuif ? Mooi bly ! Xxx
Hallo Legio en Dolla en Plaaspad.
Jammer ek is laat, moes dokter toe…. stress stress
Hi Nicole!
Dolla se versoek Vrydag:
Dolla
2 days ago
Hi julle! Kom ons doen iets lekker…. Daar was so baie hoogte en laepunte oor die jare in die muis en luisnes! Lag dinge en selfs hartseer dinge 😄 Favourite luise en muise….. my favourites was Gatvol en Gigi! 😂O ja.. .en Dellie was sinoniem met “luiswees” So baie oulike mense “ontmoet”! Laat hoor van julle….daar is BAIE stories…….. Mooi bly….en….fôk die virus!!! 😷😅😘
Auuuw Dolla , sal nooit jou storie oor die bad buk , en ander staaltjies van jou vergeet nie! My partykeer vrek gelag vir jou!