have a happy day too Legio. Ek gaan nou nou verdwijn want moet weer plat lĂȘ met bene in die lug. wil tog asb nie hospitaal toe nie. so sien jou later weer.
die bos was weer stil. En my voet wys my weer alsof hy wil hospitaal toe gaan vir ‘n hele maand soos laas keer. Onthou Legio ek kon nie my strooitjie vind en jy het my gehelp om water te drink. Julle was altyd daar vir my as ek in die hospitaal moes. Baie dankie vir julle twee liewe mense
Groet
Hello GIGI. Ja Tannie Dolla se bad storie is n classic.
Hi Legio
Yes Plaaspad
Gaan goed die kant en by jou?
have a happy day too Legio. Ek gaan nou nou verdwijn want moet weer plat lĂȘ met bene in die lug. wil tog asb nie hospitaal toe nie. so sien jou later weer.
Baie sterkte tannie!