Gaan ondertoe



8 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Legio
Legio
3 months ago

Groet

nicole
nicole
3 months ago
Reply to  Legio

more is dit weer padda boudjies??? lekker Jy weet Gattie en ikke se stamkroeg by Joostenberg vlakte? Hulle verkoop dit, ook St- Jacob skulpe en konijn!

nicole
nicole
3 months ago
Reply to  nicole

ag is so lank laas wat ek Gattie gesien het. Ek moet uit hierdie donker put uitklim….

Plaaspad
Plaaspad
3 months ago
Reply to  Legio

Hi Legio

Dit is steeds winter in die Kaap?

Legio
Legio
3 months ago
Reply to  Plaaspad

Jip- vrek koud en winderig daai koue is oppad na julle toe

Daisyblom
Daisyblom
3 months ago

More julle.

Daisyblom
Daisyblom
3 months ago

Kan julle glo?My bib mag nog steeds nie oop nie?
Ons PPE is blykbaar nog nie volgens wet in plek nie. En niemand kan uitfigure wie moet die wet vir biblioteke gaan skryf nie.
Nou kom werk ons elke oggend n paar ure agter geslote deure.

Legio
Legio
3 months ago
Reply to  Daisyblom

Skep n sanitation stasion, kry n electronic koors scanner, spaar weggooi maskers en rubber handskoene wat die kliente moet aantrek