Gaan ondertoe



13 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments
Des
Des
5 months ago

Groet

Legio
Legio
5 months ago

@Des hoe is die Covid situasie daar by jou werk?

Des
Des
5 months ago

ons kantoor gelukkig nog virusvry, maar die tronke nie. Ek nie meer in trunk. het die finansies in hul dinges gestuur want ek kon nie meer die BOSASA gemors hanteer nie. is nou al vir 4 jaar ‘n paroolbeampte. dis ongelooflik lekker om met die mense te werk. ek kan weer kommunikeer met mense. hoef nie meer met syfertjies te skel om te balanseer nie!

Legio
Legio
5 months ago
Reply to  Des

Dis great Des, pas jouself net baie mooi op. Hierdie Virus is nie n speelding nie.

Nicole
Nicole
5 months ago

More julle. Heerlike ontbijt, maar sal moet oorbly vir my middag ete. Lekker vir jou Des dat jy nou meer satisfaksie het by jou werk.

Nicole
Nicole
5 months ago

Ek dog dit gaan reen? Vanoggend vol verwachting uitgekyk maar son het geskyn.

Bender
Bender
5 months ago

More almal

Des
Des
5 months ago
Reply to  Bender

hallo……..dink ouderdom het my inisteek gelaat…..kan nie vir Bender onthou nie…….

nicole
nicole
5 months ago

HEY! Hello Bender Het jy ook jou pad terug gevind na die bos?

legio
legio
5 months ago

Welkom Bender.

Des Bender was lankal hier, het selfs n fokkie gehad in Fokk se tyd

nicole
nicole
4 months ago
Reply to  legio

cheers

Des
Des
5 months ago

nou ja…..dan klok ek uit. ek het die naweek gewerk, dus was dit net ‘n 3 dag werkweek vir my.

LAAT DIE NAWEEK BEGIN!!!

koebaai