Groet
more more dit lyk verruklik lekker
more. kan ek doggiebag kry seblief Dan kan ek dit lekker vanaand eet.
Mooi. Nou het ek bronchitis.
ag jammer Chopper. word gou gesond.
More gevreekies Dis darem hartseer van daai 2 jongmanne van Daisy se dorp. Arme ouers
ella vertel?
Ja Ella is baie erg. Mag die ouers en family vertroosting kry … Dit lyk alsof die hele dorp in rouw is.
Groet
more more
dit lyk verruklik lekker
more. kan ek doggiebag kry seblief Dan kan ek dit lekker vanaand eet.
Mooi. Nou het ek bronchitis.
ag jammer Chopper. word gou gesond.
More gevreekies
Dis darem hartseer van daai 2 jongmanne van Daisy se dorp. Arme ouers
ella vertel?
Ja Ella is baie erg. Mag die ouers en family vertroosting kry … Dit lyk alsof die hele dorp in rouw is.