Gaan ondertoe



Comments
  • Legio September 5, 2018 at 6:01 am
    Groet
  • daisyblom September 5, 2018 at 8:19 am
    More julle.
  • Gatvol September 5, 2018 at 8:33 am
    More
    Stewige ontbyt
    • Legio September 5, 2018 at 8:45 am
      Dis n 1.5Kg steak daai
  • daisyblom September 5, 2018 at 8:36 am
    Lyk eerder soos einde van die maand se treat.
    Daar het gister n lelike ding in ons dorp gebeur. Plaaslike prokureur het homself geskiet. Hy was baie lank geskei voor hy einde verlede jaar weer getroud is. Nogal vir my baie happy gelyk. Veral omdat sy kidz het en hy nie.
    En toe nou gister hierdie nuus. Ai tog.
    • Gatvol September 5, 2018 at 8:39 am
      Ander ou se boeke duister
  • Gatvol September 5, 2018 at 8:38 am
    VARK, ek sien die liewe Sog soek n plek wat naam goedjies maak. Ek ken nie die area en plekke nie, maar as sy nie regkom nie traai n plek wat skool klere verkoop. Ek het daai roete gevolg.
    • Bosvark September 5, 2018 at 10:16 am
      Dankie
  • nicole September 5, 2018 at 10:03 am
    ek het oo daai roete gevolg
    More julle
  • millie September 5, 2018 at 11:01 am
    more more

    ja selfdood……

    • Legio September 5, 2018 at 12:02 pm
      So wat wil jy môre vir ontbyt hê
  • daisyblom September 5, 2018 at 12:37 pm
    Ai julle. Ek het my tuinman gevra om vandag te kom en iemand saam te bfing. Niu het ek 2 oupas in my tuin. Wat saam nie 1 man se werk kan doen nIe. En die stof waai hulle nog weg ook.
  • daisyblom September 5, 2018 at 12:38 pm
    Ek moet more gaan vir n gastroskopie vir my hoesery wat nooit ophou nie. Nou hoes ek die laaste 3 dae niks.
    • Legio September 5, 2018 at 12:58 pm
      Jy het n allergie vir een van jou meds. Waarskynlik die hoë bloedruk pil ENAP.
  • millie September 5, 2018 at 12:39 pm
    mooi vleisie hier bo, dit lyk soos ‘n diertjie wat vir mens loer daar langs aan met die room op die rug
    • Legio September 5, 2018 at 12:56 pm
      Jy’s n sick puppy, dis n patatoooooo
    • Gatvol September 5, 2018 at 1:07 pm
      Nee die sous lyk na n mens se kop. Kyk die neus na links.
      Glimlag selfs.
  • daisyblom September 5, 2018 at 1:11 pm
    Nope, legio. Ek en gp is deur al my pille met n vergrootglas. Sy het lancap gegee vir n moontlike maagseer wat dalk n begin can maagseer kan wees. As dut so is, moet internis maar bevestig.
    • Legio September 5, 2018 at 1:30 pm
      Dit kan julle aircon by die werk se vuil filters ook wees, wanneer laas is dit gediens?
  • daisyblom September 5, 2018 at 3:10 pm
    My engel, dit is al 3jr stukkend.